Breaking News

Volvo

Elektriese Volvo kan reeds bestel word

11/05/2021

Volvo Cars Suid-Afrika het aangekondig dat bestellings vir die ten volle elektriese XC 40 P8 Recharge reeds geplaas gaan word en dat die eerste eenhede in Augustus vanjaar afgelewer sal word. Die prys van die elektriese XC 40 begin by R 1,2 miljoen; volgens die vervaardiger het Suid-Afrikaanse motoriste van elektriese motors begin hou, maar […]

Read More

Elektriese Volvo op pad na Suid-Afrika

12/03/2021

  Volvo gaan ‘n ten volle elektriese model van sy XC 40 in die tweede helfte van die jaar in Suid-Afrika bekendstel. Die XC 40 Recharge, wat in Volvo se Belgiese fabriek in Gent vervaardig word, het reeds internasionaal gewild geword en duisende bestellings is geplaas nóg voordat produksie op 1 Oktober 2020 begin het. […]

Read More

Volvo se televisiester

10/11/2020

Tydens die Geneefse Motorskou van 1961 is ‘n sportmotor bekendgestel wat byna dwarsdeur die 1960’s gereeld op Britse televisie te sien was. Nee, dit was nie die Jaguar E-type, wat by dieselfde tentoonstelling vir die eerste keer vertoon is nie, maar ‘n motor wat omtrent die helfte soveel gekos het. Die Volvo P 1800 was […]

Read More

180 km/h en nie vinniger nie

21/05/2020

Die Sweedse vervaardiger Volvo het aangekondig dat al sy voertuie voortaan ‘n topsnelheid van net 180 km/h sal kan bereik. Volgens dié vervaardiger was ‘n snelheids-beperker nodig omdat 25% van alle padsterftes in die Verenigde State van Amerika aan snelheid te wyte was. Nogtans is daar miljoene mense wêreldwyd wat hulle aan spoed-oortredings skuldig maak. […]

Read More

10 Suid-Afrikaanse klassieke motors.

06/04/2020

Deur Daantjie Badenhorst. Daantjie Badenhorst, MotorPlus se spesialis-skrywer het 10 klassieke motors wat in Suid-Afrika beskikbaar was uitgesonder as gesogte versamelaarsitems. — As jy die geld, die geduld en tegniese vaardighede het om ‘n klassieke motor te onderhou, sal jy ‘n motor kan besit wat net soveel aandag as ‘n nuwe een kan trek, mits […]

Read More

Volvo se toetrede tot premium voertuie

09/10/2019

Erkenning aan die Volvo 140 en 160-reekse. Deur Daantjie Badenhorst. Nadat Volvo groot sukses met die Amazon (122S in Suid-Afrika), die PV 444 en 544 en P 1800-modelle behaal het, het dié Sweedse vervaardiger in 1966 in ‘n hoër liga begin speel met die bekendstelling van sy 140-reeks. Daar was drie bakvorms, naamlik die 142 […]

Read More

Volvo se 2019-reeks

02/10/2019

Volvo se reeks bied groot verskeidenheid Sedert sy terugkeer na die Suid-Afrikaanse mark in 1994 het die Sweedse vervaardiger Volvo weer sy plek begin volstaan, en veral die laaste paar jaar is ‘n aantal indrukwekkende nuwe modelreekse bekendgestel. Die huidige reeks begin met die V40 en die V 40 Cross Country, wat in 2013 in […]

Read More

Eicher betree swaardiensmark in Suid-Afrika

06/10/2018

Die Eicher Pro 6000-reeks is die volgende geslag swaardiens-vragmotor wat vooraanstaande brandstofdoeltreffendheid, verhoogde gerief vir die bestuurder, maksimum produktiwiteit en verhoogde veiligheid bied.

Read More

Padindrukke: Volvo V 40 T4 Momentum Geartronic

06/10/2018

Die Volvo V 40 Momentum T4, sonder opsionele ekstras, kos R 473 500. Dié prys is uiters mededingend, en sluit ‘n waarborg en onderhoudsplan van vyf jaar of 100 000 km in. Dit is beter as dié van die meeste mededingers en maak van die V 40 ‘n goeie keuse vir iemand wat ‘n motor vir die lang termyn oorweeg.

Read More

Volvo se klein sportnuts, die Volvo XC40, is nou ook in Suid-Afrika.

19/04/2018

Die Volvo XC40 het reeds begin van 2018 geskiedenis gemaak om die eerste model van dié Sweedse vervaardiger te wees, wat die gesogte “Europese Motor-van-die-Jaar” titel kon gewen het. Nou is die XC40 ook in Suid-Afrika beskikbaar.. Hierdie intreevlak-sportnuts is daarop gemik om voort te bou op die sukses van die XC 90, die S […]

Read More
%d bloggers like this: