Breaking News

Sprinter nommer drie nou beskikbaar

Sedert die aanvanklike bekendstelling van die Mercedes-Benz Sprinter in 1995 het dié veelsydige voertuig-reeks nuwe standaarde in veiligheid, hantering en gemak gestel.

Die derde geslag is nou in Suid-Afrika beskikbaar, en danksy ‘n wêreldwye belegging van 2,5 miljard Euro is die nuwe modelreeks verder ontwikkel om dit alles na die volgende vlak te neem. Die nuwe Sprinter bied werklik ‘n model vir elke moontlike aanwending, en volgens Nadia Trimmel, die visepresident van Mercedes-Benz Vans in Suid-Afrika beloof die nuwe reeks om te midde van moeilike omstandighede in die Suid-Afrikaanse mark voort te bou op die sukses van die vorige modelle. Die nuwe reeks bied verbeterde veiligheids kenmerke, ongeëwenaarde standaard-eienskappe en verhoogde veelsdydigheid en daarom kan hy enige taak, selfs in moeilike omstandighede, verrig.

Soos met die vorige modelle is die nuwe Sprinter aanpasbaar, en is dit as ‘n paneelwa, bus of vragmotor beskikbaar. Daarom kan dit vir feitlik enige doel aangewend word, onder meer vir logistiek, die vervoer van mense, asook meer gespesialiseerde aanwendings. Dit maak die Sprinter ook uiters geskik vir nuwe entrepreneurs. Dit is in verskillende weergawes beskikbaar, met verskeie asafstandlengtes, loonvragte, dakhoogtes en toerustings vlakke. Die verskeidenheid sitplekopsies maak die Sprinter die veelsydigste paneelwa of bus in sy klas.

Die Sprinter Ikanyezi is ‘n nuwe toevoeging wat op die taxi-mark gemik is en uiters geskik is vir lang afstande. Hierdie nuweling kan ook volgens behoefte aangepas word en drie spesifikasie vlakke is beskikbaar. Onder die kenmerke wat vir die Ikanyezi beskikbaar is, is drie-punt sitplekgordels vir al die insittendes, USB-kragpunte, agterste luidsprekers en lugversorging agter in die kajuit. Daar is ook ander bykomstighede, soos ‘n elektriese skuifdeur, beskikbaar.

Met die nuwe Sprinter word nuwe standaarde in veilgheids kenmerke gestel. Een vindingryke standaard kenmerk is dwarswind-hulp, wat dit vir die bestuurder makliker maak om die voertuig in dwarswinde te hanteer. Met wegtrekhulp is dit makliker om teen ‘n steil bult weg te trek. Onder die opsionele ekstras is Distronic, baanhouhulp, ‘n trukamera met ‘n uitleespaneel in die truspieël, en ‘n pakket met ‘n 360 grade-kamera wat parkering vergemaklik. Die Distronic-stelsel beheer die afstand tussen die voertuig en die een reg voor hom. Wanneer die voorste voertuig spoed verminder, sal die stelsel die voertuig tot stillstand bring. Die aktiewe remhulpstelsel is daarop gemik om botsings te verminder. Dit waarsku die bestuurder teen aankomende gevaar en stuur ‘n hoorbare of sigbare waarskuwing uit om die bestuurder daarvan in kennis te stel.

Daar is drie enijns vir die Sprinter-reeks beskikbaar. Die bekende 2,2 liter dieselenjin word vir die meeste modelle gebruik; dit is beskikbaar in weergawes wat 84 kW en 300 Nm, of 120 kW en 380 Nm lewer. Vir meer gespesialiseerde aanwendings is daar ook ‘n sessilinder-dieselenjin van drie liter, wat 140 kW en 440 Nm lewer. Die Sprinter word toegerus met ‘nm nuwe sesgang-handratkas met gladder ratwisseling wat ‘n gemakliker rit verseker. Die nuwe ratverhoudings hou enjintoere so laag as moontlik ; dit veseker maksimum brandstof doel-treffendheid.

Die Sprinter is ook nou beskikbaar met ‘n bruto voertuigmassa van 3,49 ton, wat beteken dat hierdie model met ‘n kode 8-rybewys bestuur kan word. Dit maak dat die Sprinter nou ook bestuur kan word deur diegene wat dit nie voorheen kon doen nie as gevolg van die rybewys-vereistes wat vir die groter modelle geld.

Die binnekant van die nuwe Sprinter is ontwerp om so gemaklik moontlik vir alle insittendes te wees; daar is nie net USB-kragpunte nie, maar ook ‘n koordlose selfoonlaaier. Die stuurkajuit is prakties ontwerp en daar is geen onnodige fieterjasies nie. Sleutellose toegang, ergonomies gevormde sitplekke en ‘n opgeknapte lugversorging-stelsel is onder die verbeteringe wat aangebring is. Daar is ook oorgenoeg plek vir los goedere. Die nuwe MBUX (Mercedes-Benz User Experience)- multimediastelsel is vir die nuwe Sprinter beskikbaar. Dit bied die keuse tussen hoëdefinisieskerms van sewe of 10,25 duim wat met kontroles op die stuurwiel of stem-beheer werk.

Sprinter Tourer, Radstand 4325 mm, Überhang 1615 mm (IR6), Hochdach (D03), Seitliche Markierungsleuchten (LB1), Schiebetür rechts (T16), Schiebefenster vorn re. in Seitenwand/Schiebetür (W19), 43,2 cm (17 Zoll) Leichtmetallräder (RL7), iridiumsilber (9775) 

 

Die pryse van die nuwe Sprinter-reeks lyk soos volg:

Model Description GVM Power/Torque Recommended Retail Price (excluding VAT and C02 Tax)
Sprinter Freight Carrier (FC)
316 CDI Sprinter FC 3 550 kg 120kW/380Nm R461 783.00
316 CDI Sprinter FC LWB 3 550 kg 120kW/380Nm R519 484.00
519 CDI Sprinter FC 5 000 kg 140kW/440Nm R575 484.00
519 CDI Sprinter FC Double Cab 5 000 kg 140kW/440Nm R609 772.00
519 CDI Sprinter FC AWD 5 000 kg 140kW/440Nm R762 462.00
519 CDI Sprinter FC AWD Double Cab 5 000 kg 140kW/440Nm R788 650.00
Sprinter Panel Van (PV)
311 CDI Sprinter PV 3 550 KG 84kW/300Nm R501 448.00
311 CDI Sprinter PV 3.49 Tonne 3 490 KG 84kW/300Nm R538 595.00
316 CDI SPrinter PV 3 550 KG 120kW/380Nm R544 257.00
316 CDI SPrinter PV LWB 3 550 KG 120kW/380Nm R589 355.00
319 CDI Sprinter PV 3 550 Kg 140kW/440Nm R647 277.00
319 CDI Sprinter PV LWB AWD 3 550 Kg 140kW/440Nm R769 308.00
516 CDI Sprinter PV 5 000 Kg 120kW/380Nm R621 238.00
516 CDI Sprinter PV XL 5 000 Kg 120kW/380Nm R636 951.00
519 CDI Sprinter PV 5 000 Kg 140lW/440Nm R676 726.00
519 CDI Sprinter PV XL 5 000 Kg 140lW/440Nm R702 276.00
519 CDI Sprinter PV XL 5.5 Tonne 5 500 Kg 140lW/440Nm R725 407.00
519 CDI Sprinter PV AWD 5 000 Kg 140lW/440Nm R815 925.00

19 thoughts on “Sprinter nommer drie nou beskikbaar

  1. Howdy! Do you know if they make any plugins to assist with
    SEO? I’m trying to get my blog to rank for
    some targeted keywords but I’m not seeing very good results.

    If you know of any please share. Cheers!

  2. I love your blog.. very nice colors & theme. Did you make this website yourself or did you hire someone to do it for you?
    Plz answer back as I’m looking to design my own blog and would like to find out where
    u got this from. thanks a lot

  3. Hi there! I could have sworn I’ve been to this blog before but after checking through
    some of the post I realized it’s new to me. Anyhow, I’m definitely glad I
    found it and I’ll be bookmarking and checking back often!

  4. When I originally commented I clicked the “Notify me when new comments are added” checkbox and now each time a comment is added I get four e-mails with the same comment.
    Is there any way you can remove people from that service?
    Appreciate it!

  5. I am really happy to read this blog posts which carries plenty of helpful
    information, thanks for providing such data.

  6. Neat blog! Is your theme custom made or did you download it from somewhere?
    A design like yours with a few simple adjustements would really make my blog stand out.
    Please let me know where you got your theme.
    Thank you

  7. Hi my friend! I wish to say that this post is awesome, nice written and
    include almost all important infos. I’d like to see extra posts like this .

  8. This is very interesting, You’re a very skilled blogger. I have joined your rss feed and look forward to seeking
    more of your great post. Also, I have shared your
    web site in my social networks!

  9. Hi there I am so happy I found your web site, I really found you by accident, while I
    was researching on Askjeeve for something else, Regardless I
    am here now and would just like to say kudos for a marvelous post and
    a all round thrilling blog (I also love the theme/design), I don’t have time to browse it
    all at the minute but I have bookmarked it and also added your RSS feeds, so when I have time I will be back to read a great deal more, Please do keep
    up the excellent job.

  10. Write more, thats all I have to say. Literally, it seems as though you relied on the video to
    make your point. You clearly know what youre talking about, why throw
    away your intelligence on just posting videos to your blog
    when you could be giving us something informative to read?

  11. I get pleasure from, cause I discovered exactly what I used to be taking a look for.
    You have ended my four day lengthy hunt! God Bless you man. Have a great day.
    Bye

  12. I’m truly enjoying the design and layout of your site.
    It’s a very easy on the eyes which makes it much more enjoyable for me to come here and visit more often.
    Did you hire out a developer to create your theme?

    Outstanding work!

  13. Thank you, I have recently been looking for information about this topic for
    a while and yours is the greatest I’ve discovered till now.
    But, what concerning the conclusion? Are you positive concerning the supply?

  14. First of all I would like to say great blog! I had a quick question in which I’d like
    to ask if you do not mind. I was interested
    to find out how you center yourself and clear your thoughts prior
    to writing. I’ve had a difficult time clearing
    my mind in getting my ideas out. I truly do enjoy writing however it just seems like the first 10 to
    15 minutes are usually wasted simply just trying to
    figure out how to begin. Any recommendations or hints?
    Cheers!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: