Breaking News

Toyota se tydrenblits is oppad na Suid-Afrika

Toyota Gazoo Racing se jongste model is op pad na Suid-Afrika.

Die GR (vir Gazoo Racing) Yaris is dié Japanse vervaardiger se eerste model sedert die Celica GT Four wat vir die Wêreld-tydren kampioenskap gehomologeer is.  Tesame met ‘n splinternuwe onderstel, ‘n unieke driedeur-bakwerk, aërodinamiese stilering en die splinternuwe GR-FOUR vierwiel-aandrywingstelsel  beskik die GR Yaris oor ‘n indrukwekkende krag-tot-massaverhouding van 156 kw per ton, wat hom in staat stel om binne 5,2 sekondes van 0 tot 100 km/h te versnel.

Lees meer oor hierdie warm Yaris HIER

%d bloggers like this: