Breaking News

Waarom verkoop hierdie motors nie?

Deur Daantjie Badenhorst.
Wanneer NAAMSA se verkoopsyfers elke maand bekendgemaak word, is almal geneig om te konsentreer op die topverkopers; die motors wat nie lank op die vertoonvloere staan nie of waarvoor daar lang waglyste is. Daar is egter ‘n aantal motors wat niks anders doen as om net mooi te lyk en stof te vergaar nie, selfs al is hul pryse redelik.
Toegegee; bekostigbaarheid is relatief, maar die pryse van hierdie motors is nie so hoog dat dit buite bereik is vir hul teikenmark nie. Nogtans kom hulle keer op keer voor onder Naamsa se lys van die swakste verkopers teen minder as R 500 000. Miskien is dit tyd om ernstig te kyk na die redes hoekom handelaars  sukkel om hierdie modelle te verkoop. Die motors word in alfabetiese volgorde bespreek, en nie in volgorde van die swakste verkopers nie.
Alfa Romeo Giulietta
Daar is twee groepe motorliefhebbers; dié wat versot is op Alfa Romeo se motors en dié wat hulle nie kan verdra nie. Hierdie Italiaanse vervaardiger het al goeie en slegte tye in Suid-Afrika beleef, maar hoewel die huidige reeks ‘n paar modelreekse bevat wat baie goed deur die motorpers ontvang is, naamlik die Giulia en die Stelvio, is die Giulietta, wat veronderstel is om die intreemodel in die reeks te wees, nie so gewild nie. Die redes daarvoor is moeilik om te verstaan: dalk is hy op só ‘n nismark gemik dat diegene wat in “gewone” motors soos ‘n VW Golf of Ford Focus belangstel, nie eens na hom sal kyk nie, of dalk het mense sulke slegte ervarings met Alfa Romeo gehad dat hulle skrikkerig is om weer een te koop. Hoe ook al, dit beïnvloed ook sy herverkoopwaarde.
Fiat 500X
Fiat het presies dieselfde probleem as Alfa Romeo; die Suid-Afrikaanse publiek wantrou Italiaanse motors. Die “gewone” Fiat 500 is egter tog gewild in Suid-Afrika, en is sonder twyfel Fiat se gewildste model. Baie mense ignoreer die 500X omdat hy nie die 500 se karakter het nie, en daaraan kan ‘n mens nie veel doen nie. Gelukkig is detailveranderinge vir die 500X op pad; hopelik sal dit dan beter gaan.
Kia Cerato
Die Cerato was ‘n staatmaker in Kia se reeks, en tot dusver seker een van die mees suksesvolle vervaardigers wat hierdie Koreaanse vervaardiger tot dusver hier bekendgestel het. Die huidige Cerato-luikrug is ‘n besonder aantreklike motor, maar dit lyk nie asof die publiek hoegenaamd meer belangstel nie. Die sedan is self ‘n baie goeie keuse, en ‘n alternatief vir die Hyundai Elantra en die Toyota Corolla. Dis moeilik om te verstaan hoekom sy gewildheid so afgeneem het.
Kia Soul
Nog ‘n Kia wat teleurstellend verkoop, is die Soul. Hierdie motor het aanvanklik die publiek se verbeelding aangegryp met sy byderwetse stilering en die moontlikhede om hom na persoonlike behoefte aan te pas. Die motorpers het hom ook goed ontvang, maar noudat ‘n paar nuwer mededingers op die mark verskyn het, het Suid-Afrikaanse motorkopers hom begin ignoreer. Kan dit wees dat die Stonic hom in 2019 gaan vervang?
Mahindra Thar
Toe Mahindra in 1996 aanvanklik tot die Suid-Afrikaanse mark toegetree het, was ‘n vroeëre weergawe van die Thar, wat as die CL 340 en 540 bekendgestaan het, deel van die reeks. Die maatskappy het egter kort daarna onttrek en in 2004 permanent teruggekeer. Om die waarheid te sê, is Mahindra verbind tot Suid-Afrika, soos die vervaardiging van die nuwe Pik Up in Durban bewys. Die Thar is egter nie juis suksesvol nie en dis maklik om te verstaan hoekom. Dit is ‘n kompromislose veldryvoertuig wat gemaak is vir ruwe terrein maar wat nie juis geskik is vir alledaagse gebruik nie. Boonop het ‘n padtoets in ‘n vooraanstaande motortydskif geringe maar belangrike ontwerpersfoute uitgewys wat nie moeilik behoort te wees om te herstel nie.
Peugeot 308
Die Suid-Afrikaanse publiek voel dieselfde oor Franse- as Italiaanse motors en selfs Renault, wat redelike sukses met sommige modelle behaal, het al hul mislukkings op die Suid-Afrikaanse mark gehad. Die Peugeot 308 is as Europese Motor van die Jaar aangewys toe hy bekendgestel is, maar die Suid-Afrikaanse publiek kan nie minder omgee nie. Die 308 is na ‘n kort afwesigheid weer onlangs in Suid-Afrika bekendgestel, hierdie keer met net een spesifikasievlak en ‘n keuse tussen ‘n hand-en outomatiese ratkas, maar selfs toe ‘n meer volledige reeks beskikbaar was, het die publiek nie belanggestel nie.
Subaru Impreza
MotorPlus het die Impreza in Desember 2017 getoets en was geweldig beïndruk, veral met die toonaangewende veiligheidskenmerke wat standaardtoerusting vir die S-ES is. Die handelaarsnetwerk is egter effens klein en dit lyk asof die meeste mense hoofsaaklik in die WRX en die Forester belangstel. Nugter weet hoekom; die Impreza is ‘n motor wat onregverdig onderskat word en wat regtig verdien om baie beter te verkoop. Hoeveel is mense bereid om vir veiligheid te betaal?
Suzuki Grand Vitara
Die Grand Vitara is die oudste model in Suzuki se huidige reeks en ‘n mens kan dit duidelik sien. Terwyl die meeste vervaardigers in sy marksegment turbo-aangejaagde petrol of dieselenjins gebruik, word die Grand Vitara steeds toegerus met ‘n viersilinder-enjin van 2,4 liter sonder ‘n turboaanjaer. Die groot probleem met hierdie enjin is brandstofdoeltreffendheid, selfs al is sy werkverrigting nie te sleg nie. Daar kan ook geen twyfel oor sy veldryvermoë bestaan nie maar dit is vir min mense wat ‘n motor in hierdie segment koop, belangrik. Hoe lank is dit voordat ‘n plaasvervanger bekendgestel word?
Tata Bolt
In 2004 was Tata die tweede Indiese vervaardiger wat tot die Suid-Afrikaanse motormark toegetree het. Die Indica en Indica Vista-reekse was tot onlangs nog op die mark, maar hulle het lank al verouderd geraak en mense het belangstelling begin verloor. Dit het beteken dat hulle, asook die Xenon-bakkiereeks, van die mark verdwyn het. Die Bolt is die enigste passasiersmotor in Tata se Suid-Afrikaanse reeks en dit lyk asof die publiek nie meer belangstel nie, al is hy tegnologies meer gevorderd as sy voorgangers. Verskeie Tata-modelle is vir Suid-Afrika belowe, onder meer die Aria en die Tiago, maar daar het niks daarvan gekom nie. Tata se vragmotors vaar goed op die Suid-Afrikaanse mark maar die maatskappy se toekoms as invoerder van passsasiersmotors is in gevaar,
Toyota Prius
Selfs die Suid-Afrikaanse markleier het ‘n motor wat nie aan die verwagtinge voldoen nie, maar weer eens kan ‘n mens verstaan hoekom. Die Prius beskik oor ‘n kombinasie van ‘n petrol- en elektriese enjin, en daarom is hy duurder as die gemiddelde motor van sy grootte. Daar is ook vrae oor langtermyn-loopkoste. Daar is ook min mense wat hom as mooi sal beskou. Goed, sy brandstofverbruik is uitstekend, maar is dit genoeg om die publiek te oortuig?
Dit is net eienaardig dat sommige vervaardigers se produkte net eenvoudig nie aftrek onder die Suid-Afrikaanse publiek kry nie terwyl ander, veral Volkswagen, Ford, Honda, Hyundai byna nooit modelle bied wat swak verkoop nie.

45 thoughts on “Waarom verkoop hierdie motors nie?

  1. Excellent web site you have here.. It’s hard to find quality writing like yours these days.
    I seriously appreciate people like you! Take care!!

  2. Hi! This is my 1st comment here so I just wanted to give a quick shout out and say I truly enjoy reading
    through your articles. Can you recommend any
    other blogs/websites/forums that cover the same topics?
    Appreciate it!

  3. Hi there, just became aware of your blog through Google,
    and found that it’s really informative. I am gonna
    watch out for brussels. I’ll appreciate if you continue this
    in future. Lots of people will be benefited from your
    writing. Cheers!

  4. Hello! Someone in my Myspace group shared this website with us so I came to check it out.

    I’m definitely enjoying the information. I’m book-marking
    and will be tweeting this to my followers! Wonderful blog and great design and style.

  5. We absolutely love your blog and find nearly all of your post’s to be exactly what I’m looking for.
    Would you offer guest writers to write content for you personally?
    I wouldn’t mind producing a post or elaborating on a lot of the subjects you
    write with regards to here. Again, awesome weblog!

  6. Undeniably believe that which you said.
    Your favorite reason appeared to be on the internet the simplest thing
    to be aware of. I say to you, I definitely get irked while people
    consider worries that they plainly don’t know about.
    You managed to hit the nail upon the top
    as well as defined out the whole thing without having side-effects , people can take a signal.
    Will probably be back to get more. Thanks

  7. Today, I went to the beachfront with my children. I found
    a sea shell and gave it to my 4 year old daughter and said
    “You can hear the ocean if you put this to your ear.” She put the shell to her ear and screamed.
    There was a hermit crab inside and it pinched
    her ear. She never wants to go back! LoL I know this is completely off topic but I
    had to tell someone!

  8. If you desire to get a good deal from this article then you have to apply these
    methods to your won webpage.

  9. Fantastic beat ! I wish to apprentice while you amend your website, how can i subscribe for a blog website?
    The account aided me a acceptable deal. I had been tiny bit acquainted
    of this your broadcast provided bright clear concept

  10. Hi there to every body, it’s my first go to see of this website; this blog carries awesome and truly
    excellent information designed for readers.

  11. Thanks for ones marvelous posting! I definitely enjoyed reading it, you
    will be a great author.I will be sure to bookmark your blog and will often come back in the foreseeable future.
    I want to encourage you to ultimately continue your great writing, have a nice
    afternoon!

  12. Hi there mates, nice paragraph and fastidious urging commented here,
    I am actually enjoying by these.

  13. I constantly spent my half an hour to read this weblog’s posts everyday along with a cup of coffee.

  14. Oh my goodness! Awesome article dude! Thank you so much, However I am having issues with your RSS.

    I don’t understand why I am unable to subscribe to it.
    Is there anybody else having the same RSS issues? Anyone that
    knows the answer can you kindly respond?
    Thanx!!

  15. What’s Taking place i’m new to this, I stumbled upon this I’ve discovered It
    absolutely useful and it has helped me out loads. I’m
    hoping to contribute & aid different customers like its aided me.
    Good job.

  16. Nice weblog right here! Additionally your website quite a bit up fast!

    What host are you the use of? Can I am getting your affiliate hyperlink on your host?
    I wish my web site loaded up as fast as yours lol

  17. Hi to all, how is all, I think every one is getting more from this site, and your views are good
    designed for new users.

  18. This is a great tip particularly to those new to the blogosphere.
    Simple but very accurate information… Thank you for sharing this one.
    A must read article!

  19. Its like you read my mind! You appear to understand so much about this, such as you wrote the book in it or something.

    I believe that you simply could do with a few p.c.
    to power the message home a bit, but other than that, this is excellent blog.
    An excellent read. I’ll definitely be back.

  20. Hi there! This post couldn’t be written any better! Reading through this post reminds me of my old room mate!

    He always kept chatting about this. I will forward this article to him.
    Pretty sure he will have a good read. Thanks for sharing!

  21. I do agree with all of the ideas you’ve introduced in your post.

    They’re very convincing and can definitely work. Nonetheless, the posts are
    too quick for novices. Could you please extend them a bit from subsequent time?
    Thank you for the post.

  22. Wow, incredible blog layout! How long have you been blogging
    for? you make blogging look easy. The overall look of
    your web site is excellent, let alone the content!

  23. Hello there! I simply wish to give you a huge thumbs up for the great info you have got
    here on this post. I am coming back to your website for more soon.

  24. It’s actually a nice and useful piece of information. I am
    satisfied that you simply shared this useful info
    with us. Please stay us up to date like this.
    Thanks for sharing.

  25. Very good blog you have here but I was wondering if you knew of any community forums that cover the same
    topics discussed in this article? I’d really like to be a part of
    community where I can get feed-back from other experienced people that share the same interest.
    If you have any suggestions, please let me know.
    Bless you!

  26. I do not even know how I ended up here, but I thought this post was good.
    I don’t know who you are but certainly you are going to a famous blogger if you aren’t already 😉 Cheers!

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.

%d bloggers like this: